Tuesday, December 6, 2022

the exhibition

   




Die uitstalling was 'n groot sukses. Etlike kunswerke het van hand verwissel en 'n interessante gesprek, waaraan Katryn ook deelgeneem het, is gelei deur dr Esta Harvie.
















Mnr Ellman, hoof van die Hugo Naudé Kunssentrum, was instrumenteel om van die aand 'n groot sukses te maak. Hy en die personeel van die sentrum was behulpsaam en rigtinggewend rakende die uitleg en samestelling van die uitstalling .









Die lokaal was ruim genoeg om blootstelling aan die kunswerke te verleen, asook vir die gaste om gesellig te verkeer.







No comments:

laaste dae

Ons is terug in Suid-Afrika, winderige Strand en warm Worcester!  Ons besin vir oulaas oor die afgelope twee wonderlike wintermaande en peus...