Ons reis vanaf Worcester grafies voorgestel - die voorletters verteenwoordig die aantal dae wat ons weg was van Suid-Afrika.
Hieronder word die meeste van die kreatiewe skeppings wat gedurende die afgelope twee maande in studio 8116 tot uiting gekom het, weergegee. Dit was interessant en verrykend om in multimedia van 'n ander aard as waaraan ek gewoond is, te werk.
Fine print, 'n collage van koerantskeursels, akrielverf, duimafdrukke en voorletters het reaksie uitgelok van die Iranese kunstenaarspaar wat hul vriendin, 'n bekroonde aktrise daarop herken het.
|
Kneeling, akriel op karton in lamplig
|
|
Book shelf, fallen - akriel op karton: collage
|
|
Walking the Seine - kartonfiguur met akriel
|
|
Look at me - akriel op karton
|
|
Red river centre - akriel op karton
|
Karton het 'n bruikbare medium geword, en het ook as metafoor gedien vir 'n vorm van lokale herwinningskuns.
Baie van die werke word vergesel van 'n gedig wat, in sommige gevalle, ook in klank via 'n QR kode beskikbaar gestel word.
Dié werk is 'n kartonreplika van die beeld waaroor 'n ekfrastiese gedig in Smee verskyn.
Vriend
My vriend in die hoek
sit peinsend stil.
Praat nie teë,
praat nie mee.
Ek kuier graag;
hy luister gedwee
na elke skeet en las.
Altyd netjies geklee
met sy goudgeel das.
Ek skuif al hoe nader
om die stilte in te leef
wat om hom skree.
©
Gerhard Barkhuizen,
2019
Friend
My friend has many faces.
The one with the yellow tie.
Mostly in the corner
his story
just quietly dies.
Often to appease me -
he simply lies.
© Gerhard Barkhuizen, 2020
Ami
Mon ami a plusieurs visages.
Celui avec la cravate jaune.
Surtout dans le coin
son histoire
meurt tranquillement.
Souvent pour m'apaiser -
il ment tout simplement.
© Gerhard Barkhuizen, 2023
Notre Dame, revisit 2 (2022)
It is now you third winter in intensive care, another festive season with a crippled body. A burned, open carcass where thoracic surgeons abseil in search for an anchor to transplant a new life. An orthopedic on each floor prepared to replace the black splinters with new cradles - produced on site - Plastic surgical fold the aesthetics of welded mesh tight over your face to cover the bone dead image of death. And out of sight, at radiology, the X-rays of flood lights search through crates of matiére, each stone and artifact exposed to take its rightful ancient place. Can you, if possible, this Christmas strain up against the scaffolding, straighten your purple robe, and from the rubble in your spire pick just one unscathed star to shine down to the forlorn crowd waiting on your plain? © Gerhard Barkhuizen, 2022
|
Notre Dame, herbesoek 2 (2022) Dis nou u derde winter in hoësorg, nog ‘n feesseisoen met verminkte lyf. ‘n Oopgebrande karkas waarbinne torakschirurge abseil, soekend na ankerplekke om ‘n nuwe lewe oor te plant. ‘n Ortopeed op elke vloer gereed om swart splinters met nuwe spalke te vervang - op die perseel aanmekaargesit - Plasties snykundig die estetika van maasdraad styf om u gelaat, om die beenbleek doodsheid bedek. En buite sig, by radiologie, straal soekligte deur kratte materie, word elke steen en artefak belig om sy oerplek in te neem.
Kan u moontlik hierdie Kersfees teen die steierwerk opbeur, u purper kleed regskuif en uit die toringrommel net een ongeskonde ster afkaats na die dwaalskare wagtend op jou plein? © Gerhard Barkhuizen, 2023 |
|
Leaves of Paris 1. the leaves of winter roll along in wet streets dismantled in the rain like the brown wrappers of a neglected cigar
2. twisted dry crust of yesterday’s bread brown detached flakes of a once perfect bake aged in the winter sun
© Gerhard Barkhuizen, 2023
Feuilles de Paris 1. les feuilles de l'hiver rouler dans les rues mouillées démonté sous la pluie comme les emballages bruns d'un cigare négligé
2. croûte sèche torsadée du pain d'hier flocons détachés bruns d'une cuisson autrefois parfaite vieilli au soleil d'hiver
© Gerhard Barkhuizen, 2023
|


|
Thinker
spells he cast upon global spectators cannot extract his pure thought © Gerhard Barkhuizen, 2023
Penseur
sorts qu'il a lancés les spectateurs mondiaux ne peuvent pas extraire sa pensée pure
© Gerhard Barkhuizen, 2023
|
arts et métiers ton corps vert et humide brillant sous la pluie ne parle que lorsque les gouttes sourire sur ton visage couché tranquille comme les sans-abri sur la terrasse froide en attendant l'été pour polir vos épaules avec des traits d'or
© Gerhard Barkhuizen, 2023
|
arts et métiers your green wet body gleaming in the rain talks only when the drops smile across your face lying quiet like the homeless on the cold terrace waiting on summer to polish your shoulders with golden strokes
© Gerhard Barkhuizen, 2023
|
|
book teacher
book look for you book look unto you book look through you book becomes you
© Gerhard Barkhuizen, 2023
professeur de livre livre cherche pour toi livre regarde vers toi livre regarde à travers toi le livre devient toi
© Gerhard Barkhuizen, 2023
|

Monochrome retreat
enter the room of darkness
escape into a black narrow
corner, away from the riches
of the bright broad rainbow
©
Gerhard Barkhuizen, 2023

entrer dans la salle des ténèbres
s'échapper dans un étroit noir
coin, loin des richesses
du large arc-en-ciel lumineux
© Gerhard Barkhuizen, 2023
En om af te sluit, 'n speelse hantering van Midjourney en die Franse ikoon, die daaglikse baguette:
Baguette
UNESCO se verklaring
oor die ikoniese Franse cliché
verg deeglike besinning.
Dié welbekende statue
word daagliks vars uitgestal
in hoekwinkel en boulangerie.
Die oscar in ‘n papiersak,
jan en alleman se metgesel
op bus, metro en straat.
Gerugte oor die langbrood se ontstaan
word stellig in die media aangetoon:
skynbaar het ‘n weergawe
ook uit Oostenryk verrys.
Geregverdigde vorstelike ondertrou is immers in dié geweste
geensins ongewoon.
Dié eeuelange tradisie
en korswel ten spyt
word met elke ete aangevul: korte mette met enige aptyt.
© Gerhard Barkhuizen, 2023
Baguette
The UNESCO declaration on the iconic Frence cliché
asks for well kneaded thought.
This well-known statue
as a daily exhibition freshly
at the corner shop and boulangerie.
The oscar clothed in paper
for Tom, Dick and Harry
on the bus, metro and street.
Rumours on the longbread’s origin
quickly in the media revealed:
the possibility of a version
raised in nearby Austria.
Justified regal intermarriage
is indeed in these parts
definitely not uncommon.
Centuries of tradition
and jokes despite,
meals are duly supplemented
dispose of every appetite.
© Gerhard Barkhuizen, 2023
No comments:
Post a Comment